/ Dertig na Delhi
MET minder as ’n maandoordat die 2010 Statebondspele in Delhi, Indië begin, het die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee (NNOK) voor die naweek die groep aangekondig wat die land in agt sportkodes gaan verteenwoordig.
/ Saintfiet in sop oor Zim-storie
ASOF Tom Saintfiet, afrigter van Namibië se sokkerspan, nie genoeg hooi op sy vurk het ná die Brave Warriors se kommerwekkende 3-1 neerlaag die naweek teen Gambië nie, het hy vandag met die span se terugkeer na Windhoek ’n ekstra vuurtjie om dood te slaan.
/ Kriekettoernooi se bestes bekroon
DIE opgang van Botswana se jong krieketspan in die afgelope o.19 Wêreldbeker-uitduntoernooi in Windhoek het vele waarnemers verbaas.
/ Onvoorbereide Warriors verloor 3-1 teen Gambië
WILKO Risser se troosdoel in die laaste oomblikke het Saterdag die eindtelling van die Brave Warriors se wegwedstryd teen Gambië op 3–1 in die tuisspan se guns laat vassteek.
|